Media 24 Stronk: Vryfees 2013

Oh Koek, dié is ‘n verrassende boek!

Marius du Plooy, wat braaf genoeg was om deur ‘n hele uur na die wonders van die mees intiemste vroulike voue deurgesit het, gee hier terugvoer. “Van die interessanthede waarvan daar in die boek gepraat word, is outydse voorbehoedmiddels, soos katlewer en uriene, en dan ook versierings soos haarsorg en tatoeëring vir die vagina.”

Media_24_Sentraal-Stronk

Facebook Like Button for Dummies