Maritza offers fun, yet informative, talks on intimate matters, encouraging women to truely know and embrace their unique womeness.

Antoinette Louw & Maritza

‘Maritza Breitenbach het die seldsame kombinasie van warmte, intelligensie en humor wat my aan haar woorde laat hang. Sy was o.a die spreker by die opening van Die Vagina Monoloe in Kaapstad, en in ‘n oogwink het sy die gehoor aan haar voete gehad. Sy kon dit regkry om mans en vrouens gemaklik te laat voel met ‘n baie ongemaklik tema – en die deur oopgemaak vir ‘n onvergeetlike aand.’ -Antoinette Louw

“Maritza Breitenbach’s  rare combination of warmth, intelligence and humour, have me hanging on her lips. She was the speaker at the opening of the Vagina Monologues in Cape Town, and in an instant she had the audience’s full attention – men and women felt relaxed and entertained as she tackled a difficult and taboo subject with humour and grace, making it an unforgettable experience.” – Antoinette Louw

TALK: HOUT BAY CARES: 10 April 2013

Hout Bay CARES is a registered Non Profit Organization that works in communities with vulnerable women. Most of these women have been abused in way or other in their lives, and some have become The Abusers themselves.

Our biggest challenge is for these women to discover something worthwhile and lovable about themselves and it is our belief that only then sustainable change will happen – and change that will not only change the individual we work with but also her children and eventually the community she lives in. When we read the press release about the Cookie Book, we saw, maybe, another opening to the Cookie Jar and maybe an opening that will take us straight to heart of self acceptance, of self care, self love, ownership and empowerment.

HoutBayCARES-1

Maritza’s talk was a huge success and exceeded our wildest expectations – we expected about 30 women, and ran out of space when more than 70 arrived on a Wednesday morning to learn more about the Vagina – something they previously regarded as a curse, a taboo subject and something called out on a daily basis in the streets of Hangberg when you want to insult someone and his mother.

Her talk was delivered with wisdom, sensitivity, yet honest and to the point. She added humor to unlock the secret to this previously hidden, dark, secretive and so misunderstood essential part of being a woman. Her passion and love for this subject was contagious and her courage to break through previously cultural barriers helped our women on their road towards healing.

Please be assured that the seeds of knowledge have been sown and our clients are taking responsibility to discover this gift.

Yours faithfully,
Jurgens Smit
CEO, FavorSA

HoutBayCARES-2

Feedback from attendees:

  1. Rose: Dit was ‘n ongelooflike samekoms van soveel talle vroue, wat ‘n duidelike boodskap uit stuur, die” taboe storie “om nie openlik oor jou liggaam en private dele te praat nie, is iets van die verlede. alhoewel tydens ons praatjie meer jonger  geslag  vrae gevra het, ons ouer geslag ook maar met gespitste ore gesit het en na die tyd het ek juis ‘n groep van die ouer geslag gehoor erken dat dit nou “iets goeds was.”Vir my persoonlik was dit beide ‘n  troos en versterking. Die boodskap was duidelik – ek is uniek en ek mag maar goed voel oor myself – en myself vertroos as ek so daarna voel.   Dit is net die regte boek vir my om so van nou en namate my dogtertjie ouer word,  hierdie Koekie boek saam te lees en te bespreek.  Mariritza het my geinspireer en vir die eerste keer in my lewe is ek trots op my uniekheid as ‘n vrou. Briljant, en baie dankie.
  2. Pumla. It. Was. The. Most. Exciting. Lesson. I. Have. Ever. Had! Wow, women have a special gift to be taken care of all the time. I learnt a new perception and language with regard to my vagina. I learnt to love, appreciate and taking good care of it. To be honest with my children. As from that day I learnt to have a self-talk with my vagina.
  3. Zulfa: Dit was uitstekend, briljant, wonderlik en iets om oor te dink, te praat, waardeer, en om te lag. Wonderlik om te hoor hoe spesiaal die koekie is en dit maak die manne se kniee lam. Groot ervaring om te weet dat ons as vroue moet waardeur wat ons het en dit moet oppas en mooi daarna kyk. Koekie pasop, daar is nuwe dinge inplek vir jou!
  4. Fatwa: The presentation about the vagina by Maritza was extremely informative – although I have a cookie for longer than what I want to remember!  Good lay terms were used. I found her approachable. Easy to ask question. More sessions like these are needed in our communities as our children and grandchildren are already or becoming sexually active.
  5. Forence: The Cookie book was very interesting. I have learned a lot from it and I know I will discover even more about it! I now know that I can talk straight and with pride about our vaginas to my children.  I’m looking forward to the next koekie session!
  6. Tessa. Ek het Maritza se bekendstelling van die Koekieboek baie geniet. Daar was soveel waarvan ek geleer het, spesiaal ek as ‘n vrou. Was baie interessant, en kyk vorentoe om die boek klaar te lees, want daar is regtig baie waarvan ek kan leer. Ek het ook geleer om nie die informasie oor hoe spesiaal ons koekie is  ‘n geheim te hou nie – dit is iets waarop ek met reg kan trots wees.
  7. Margie. Dit was baie exciting! Ek  het iets daaruit geleer. Dit was goed uiteengesit om te verstaan hoe om na my vagina om te sien en te versorg. Dit is baie spesiaal ek voel geëerd om so baie omtrent my koekie te geleer het. Op my ouderdom(60) het ek besef hoe ek as vrou voel oor myself. En dat ek myself maar kan aanvaar as ‘n spesiale person.
  8. Poppie. Ek het dit terdeë geniet en baie interesante dinge geleer. Die manier hoe dit uiteen gesit was, was wonderlik om na te luister. Reguit niks omgedraaide woorde nie, so ek gee nie om as koekie ‘n geur afgee nie, want dit laat die borshare van ‘n man regop staan. Dit is in elk geval myne en ek is met reg trots daarop!
Facebook Like Button for Dummies