Rapport, MyTyd: Seks op die Spyskaart

Die Koekieboek - Mei 26, MyTyd

Jou Matras en My Kombers

My MATRAS EN JOU KOMBERS

Dis nie net Afrikaanse fiksie wat ruig geword het nie. Selfs die opvoedkundige seksboeke noem ‘n ding op sy naam. Maritza Breitenbach se bekoorlike Koekieboek bied 207 paginas oor vaginas, vol sappige feite, soos dat die hiënawyfie die enigste vrouedier is wat nie ‘n klitoris het nie, maar ‘n ten volle erektiele pseudo-penis rondswaai. Respek!
Naas vorlike metafore sos ‘vroulike plesierigheid’ en ‘feestelike voue’ is daar keleurryke foto’s van oesters, venusvlieëvangers, speldekussings, kolwyntjies, guitige anemone en inkennige, bles venus-heuwels in klassieke kunswerke   –  Deborah Steinmair, 26 Mei, MyTyd Rapport

Facebook Like Button for Dummies